SheerGuard se Deurskynende Diefwering is baie uniek vir sy soort, nie net omdat dit deurskynend is nie maar ook omdat dit bestaan van ‘n uiterse sterk material genaamd; Makrolon Polycarbonate. SheerGuard gebruik hierdie spesifieke material as diefwering omdat die impak weerstand wat die material bied groter is as die van staal. 5mm in dikte Polycarbonate se impak weerstand lê by 60 Jules en staal, met ‘n dikte van 15mm, lê by 27 Jules. Met hierdie besonderse sterk material kom die produk vreeslik sag op die oog voor. Hierdie diefwering is in ‘n klas van sy eie. Dit hou nie net rowers uit nie, maar kom ook baie netjies voor en belemmer nie die sig agter jou venster nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.